Elena!Ek weet nie of jy my antwoord gekry het op die komentaar wat jy op my blog gelos het gekry het nie...Dankie vir die boodskap ek waardeur dit, ek is bly jy hou van die prente en dat dit jou en dat die blog vir jou mooi is.Hoe het jy op my blog afgekom? Dit was aangenaam om gegroet te word deur ń Afrikaanse boodskap.
Siegfried.plesier my dier.ek het jou blog via iemand se pos op 'facebook' gesien.ek is nie meer op facebook nie en het die adres verloor.sal jy dit aanstuur?
Ek het self my gesig boek afgevee, ek is net lus om ń bietjie van ń breek te vat, dit is nou al vir amper ses maande af van die boek af.Ek is op na Ramfees.Lekker Dag.Siegfriedwww.siego.tumblr.com
Elena!
ReplyDeleteEk weet nie of jy my antwoord gekry het op die komentaar wat jy op my blog gelos het gekry het nie...
Dankie vir die boodskap ek waardeur dit, ek is bly jy hou van die prente en dat dit jou en dat die blog vir jou mooi is.
Hoe het jy op my blog afgekom? Dit was aangenaam om gegroet te word deur ń Afrikaanse boodskap.
Siegfried.
ReplyDeleteplesier my dier.
ek het jou blog via iemand se pos op 'facebook' gesien.
ek is nie meer op facebook nie en het die adres verloor.
sal jy dit aanstuur?
Ek het self my gesig boek afgevee, ek is net lus om ń bietjie van ń breek te vat, dit is nou al vir amper ses maande af van die boek af.
ReplyDeleteEk is op na Ramfees.
Lekker Dag.
Siegfried
www.siego.tumblr.com