Monday, 19 September 2011

Kerk Bazaar

hout panele en fluweel gordyne altyd 'n navy, maroon of 'n skool groen.

Ek is lief vir die oudhede en tombola tafels.
Pannekoek en koffie.
Die plastiek tafels en die foamalite koppies.
Dis wat my gelukkig maak. waarlik.

No comments:

Post a Comment